MARMITE BROODJIE VIR BRAAI ~ Malinda van Deventer

1 Brooddeeg (kry by broodafdeling) 
1 Botteltjie Marmite

1 Houer Room
   Gerasperde kaas
Knie die Marmite in die deeg in.
Sit dit in ‘n gesmeerde broodpannetjie en bak vir
ongeveer 40 min. of tot gaar.
Wanneer gaar, gooi die room oor en bak vir 20 min of totdat die room ingetrek het.
Haal uit en strooi kaas oor.
Sit terug in oond totdat kaas gesmelt is.
GENIET
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 562 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *