Rissie Sous ~ Malinda van Deventer

1 Kg Ryp Tamaties
4 Groot Uie ( fyn gesny)
750 ml Bruin Asyn
1½ E Sout
1 ½ E Kerrie poeier
1 t Mostert
500g-800g Suiker
2 t Chillie poeier of Crushed Chillies
¼ t Rooipeper
¼ t Gemmer poeier
1 t  Gekapte knoffel of na smaak
Metode
Skil en sny tamaties fyn.
Gooi sout oor en laat staan oornag.
Dreineer sap en gooi sap weg.
Smeer kastrol met botter.
Gooi tamaties in kastrol.
Voeg asyn, uie en suiker by en kook vir 30 minute.
Voeg ander bestandele by en kook vir nog 6 minute.
Terwyl warm, kan jy dit nog fyner maak as jy wil.
Bottel terwyl warm. En geniet.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,233 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *