SOUT BROODJIE VIR BRAAI Malinda van Deventer

Braai uie, bacon , fyngesnyde greenpepper en mushrooms.
Knie dit in  die brooddeeg.
Bak vir 40 min of tot gaar.
Gooi 1 houer room oor.
Bak weer vir ongeveer 20 min. tot room ingetrek het.
Strooi kaas oor en druk terug in oond tot kaas gesmelt het.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 297 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *