Vinnige vispastei

Bestanddele
1 blik sardyne in tamatiesous                                                       
1 gekapte ui
4-5 eiers saam met 375ml melk geklits                     
500ml vars broodkrummels        
Skywe tamaties en 125ml gerasperde kaas
Metode
Verwyder die grate uit die sardyne. Meng al die bestanddele goed saam en plaas in ‘n gesmeerde bakskottel. Bedek met tamatieskywe en gerasperde kaas. Bak by 180 °C vir 45 min. Bedien met gemengde slaai.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,318 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *