VRUGTE KOEKIES ~ Malinda van Deventer

1kg.       Gemengde DroëVrugte
500gr.     Stork bake
2 kop.     Suiker
4             Eiers, geskei
2 pakke   Mariebeskuitjies, fyngemaak
               Vanilla
Gooi klapper onder in tertbak.
Meng res van bestanddele saam en mikrogolf vir so 10 minute
Gooi uit in tertbak.
Strooi weer klapper oor.
Sit in yskas om te stol
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 474 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *