Amarula en wit sjokolade kaaskoek ~ Malinda van Deventer

– 200 g gemmer koekies, fyngebreek
– 80 g botter of margarine, gesmelt
– 690 g roomkaas (cream cheese)
– 250 ml strooi suiker
– 80 ml Amarula
-160 g wit sjokolade, gerasper
– vars berries

Meng gemmer koekies met gesmeltee botter en druk plat in tertbak en sit in yskas vir 20 minute.
Meng die roomkaas, strooisusiker, amarula en  80 g wit sjokolade.
Gooi uit oor die gemmerkoekies en sit vir oornag in yskas..
Versier met res van die wit sjokolade en versier ook met vars berries.

(Het dit die naweek gemaak en dit is baie baie lekker)
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 835 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *