Bybelkoek Vervolg

1 k Rigters 5:25 (Botter)
2 k Jeremia 6:20 (Suiker)
6X  Esegiel 10:14 (eiers)
3 ½ k Konings 4:20 (meel)
½ t Levitikus 2:13 (sout)
2 t 1 Korinthiers 5:5( bak poeier)
¼ t elk van 3 wat genome word in 1 Konings 10:2 (kaneel, netmeskaat en allspice)
1 k Genesis 24:2 (water)
1 e Exodus 16:31 (heuning)
2 k elk van 1 Samuel 25:18 (rosyntjies en vye)
1 k Genesis 43:2 (Gekapte neute)
Metode
Verroom botter en suiker. Meng eiers een vir een in. Sif sout, meel, bakpoeier en speserye saam in die suiker mengsel in. Meng heuning en water en voeg by die mengsel. Meng goed. Voeg nou die rosyntjies, vye en neute by. Gooi mengsel in kopekpan en bak teen 180 grade tot gaar.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 341 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *