Die Bybel koek

Ek het hierdie besonderse koek resep op die internet gekry. Kan julle die resep ontrafel?
Die Bybel koek
1 k Rigters 5:25
2 k Jeremia 6:20
6X  Esegiel 10:14
3 ½ k Konings 4:20
½ t Levitikus 2:13
2 t 1 Korinthiers 5:5
¼ t elk van 3 wat genome word in 1 Konings 10:2
1 k Genesis 24:2
1 e Exodus 16:31
2 k elk van 1 Samuel 25:18
1 k Genesis 43:2
Die oplossing word more geplaas
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,368 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *