YOGHURTTERT

1 pak Tennisbeskuitjies, fyngerol
125 g botter, gesmelt
25 ml suiker
Stel oond op 150ºC.  Meng alles saam, druk vas op boom van vuurvaste vriesbak.  Bak 10 min en laat heeltemal afkoel.
250 ml room of kunsroom
500 ml aarbeijoghurt
kersies en/of krummels vir versiering.
Klits room tot styf.  Vou joghurt in.  Skep op kors. Plaas in vrieskas tot ‘n uur voor benodig.  Versier.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 179 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *