Frikkadelle en Rys

Bestanddele
2 uie, gekap                                                                                        
 Botter of kookolie
500ml (2 koppies) gaar rys                                                             
60ml (4 eetlepels) sojasous
1 x 410g blik gebakte boontjies in tamatiesous    
1 x 410g blik roomsuikermielies
gemengde vars of droë kruie na smaak                                  
sout en peper
2 x 400g blikke frikkadelle in vleissous

Metode
Braai die uie oor matige hitte in ‘n bietjie botter of kookolie. Voeg die gaar rys, sojasous, boontjies, suikermielies, smaakmiddels en kruie by – meng goed. Voeg die frikkadelle en hul sous by en prut oor lae hitte to deurwarm.

Wenk
Gaar bruinrys kan in plaas van witrys gebruik word vir brosser resultate.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 187 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *