HOENDERBOUDJIES MET SPEK

4 hoenderboudjies, gegeur                  
gesmelte botter met sout, peper + koljander              
4 repies ontbytspek
4 kaasskywe

Doop gegeurde hoenderboudjies in botter en rooster stadig onder boonste oondrooster tot gaar en goudbruin.  Sny rande van spek af en draai elke boudjie toe in spek.  Plaas in pan en bedek met kaasskywe.  Rooster tot kaas gesmelt is en spek bros.  Sit voor met slaai en broodrolletjies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 119 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *