Bestanddele
1 sakkie (405g) All Gold Pasta Pronta Tomato & Garlic pastasous.
500g maalvleis
1 medium ui, gerasper
1 eetlepel (15ml) Holbrooks Worcestershire sous
1 groot eier
2 eetlepels (30ml) pietersielie
sout en peper na smaak
Metode
Voorverhit oond tot 180 ºC. Meng die maalvleis met al die bestanddele behalwe die pastasous. Vorm frikkadelle en plaas in gesmeerde oondpan. Gooi die hele sakkie pasta sous oor die frikkadelle. Bak vir 30 minute.
(Visited 371 times, 1 visits today)
Advertisements