MAKLIKE BROOD

125 ml melk, 2 eetlepels margarien ‑ kook saam en laat afkoel
4 koppies brood‑ of koekmeel  )
1 pakkie kitsgis, 1 t sout            )    Meng
Meng die twee mengsels.  Maak aan met ongeveer 300 ml lou water.  Knie 5 minute.  Maak toe en sit op warm plek om te rys vir 30 minute.   Knie af, plaas in gesmeerde pan en laat rys nog 30 minute.  Bak 1 uur by 180ºC.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 361 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *