Pork Rashers

Bestanddele
30ml elk molassa, wynasyn, bruinsuiker en tamatiepasta
15ml aangemaakte mosterd                                                        
500g vark rashers            
60ml water
Metode
Meng die bestanddele vir die sous en gooi die helfte van die sous in oondpan. Plaas die rashers in ‘n elkellaag in die sous, en draai dadelik om. Gooi die res van die sous oor. Bak vir 30 minute by170 °C, draai om en bak weer vir 20 min. Verwyder die rashers uit die pan. Voeg ekstra water by en verdik die sous met mielieblom. Bedien met kapokaartappels of rys.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 361 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *