KOOL‑EN‑TAMATIESMOOR

(Selfs vir mense wat nie kool eet nie)
Sny kool fyn soos vir koolslaai.  Smoor fyngesnyde uieringe en kool saam totdat kool amper sag is.  Gooi een blikkie tamatie‑en‑uie‑smoor by.  Kook deur.  Kool moenie pap wees nie.  Bedien warm.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 307 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *