Lekker Sous

Braai ui in olie. Sny Green Pepper in en braai saam met die ui. Gooi nou so bietjie knoffel en en braai. Vat nou ‘n blik tamatie en uie smoor en gooi by. Sny nou so twee of drie ekstra tamaties by. Gooi so bietjie knorr se nuwe groente stock by. Kook so ruk. Gooi bietjie suiker oor om die suur te breek. Geur met sout en peper. Gooi nou so bietjie tiemie by.

Geniet

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 777 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *