MAALVLEIS EN SKULPIENOEDEL‑GEREG

Kook 1 pakkie klein skulpnoedels tot sag volgens die aanwysings op die pakkie.
Braai uie en groenrissie tot sag.  Voeg pakkie maalvleis by. Roer tot maalvleis net‑net gaar is.  Voeg 1 blikkie cream style sweetcorn en 1 blikkie tamatieroomsop by.  Kook goed deur.  Plaas laag skulpies in bak en dan maalvleis bo‑op. Strooi baie gerasperde kaas bo‑oor.  Klop 3 eiers met 3 koppies melk en gooi bo‑oor.  Bak by 180ºC tot lekker bruin. Genoeg vir ongeveer 6 mense.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 465 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *