MAYONNAIZE‑HOENDER

6 hoenderborsies
250 ml mayonnaise
125 ml fyn appelkooskonfyt
1 pakkie dik wit uiesoppoeier

Plaas hoenderborsies in kasserol.  Meng mayonnaise, konfyt en soppoeier en gooi oor die hoenderborsies.  Sit deksel op en bak ongeveer ‘n uur en ‘n half by 180ºC.  Moenie water of sout byvoeg nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 125 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *