OUTYDSE LIMONADE

6 k water                                                                             
15 k wit suiker
gerasperde skil van 10 suurlemoene                       
sap van 50 suurlemoene
Verhit water, suiker en skil in swaarboomkastrol oor lae hitte.  Roer deurentyd tot al die suiker opgelos het.  Verhit stroop tot kookpunt en laat 5 minute lank kook.  Haal van stoof af en laat afkoel.
Syg die stroop deur ‘n moeseliendoek en voeg die suurlemoensap by.  Laat die stroop goed afkoel.  Vul die bottels tot 3 cm van bo af en preserveer soos bo beskryf. 
Skink een deel limonade op twee dele water.    
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 487 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *