PYNAPPEL‑EN‑PIESANGSLAAI

1 groot pynappel, skoongemaak en in klein blokkies gesny

4 piesangs, in dun skyfies gesny
50 gram pecan neute, gekap
Slaaisous:
100 gram maaskaas, roomsoort
100 ml gewone (Plain) joghurt
25 ml (5 eetlepels) suurlemoensap
30 ml loperige heuning
Meng maaskaas en joghurt goed saam tot glad.  Voeg suurlemoen‑sap en heuning by en meng.
Meng pynappelblokkies, piesangskyfies en slaaisous in slaaibak.  Voeg nog heuning by indien nodig.  Sprinkel die neute bo‑oor.
Genoeg vir 4 mense.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 468 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *