SPANSPEKSLAAI

Hannelie Myburg (Dankie Melinda)
Sny 1 oranje spanspek in blokkies.
2 groot rooi appels met skil in dun skywe gesny.
Dan meng jy dit met n heelgroot pak (heel)pink en wit marshmallows
Maak sous van 500ml arbei jogurt en 1 blik kondensmelk en gooi oor so half uur voor opdiening
Moenie deurroer nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 343 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *