VISVINGERGEBAK

Dankie vir die resep….. Plasing van Anna Eksteen se nuusbrief

750gvisvingers
1 groot ui, gekap
25ml olie
450ml blik sampioeneroomsop
30ml worcestersous
200ml gerasperde cheddarkaas
1 groot pak chutney skyfies (simba)
Plaas vingers op bakplaat en bak by 180C vir 25 minute tot gaar. Plaas in gesmeerde oondvaste bak. Braai ui in olie tot sag, roer sampioensop en worcestersous by en skep oor visvingers. Meng kaas en gekrummelde skyfies en gooi bo-oor. Bak by 180C vir 15 minute. Bedien met aartappels en griekse slaai.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 162 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *