maklike tert. (1 Tert)

Dankie vir die resep Hermien
Maak terwyl ketel kook vir  koffie as daar onverwagte gaste opdaag.
bestandele:

1 pakkie tennis beskuitjies

1 pakkie instant poeding enige geur
1 k room
1 k melk
Metode:
pak beskuitjies in tert bord
klits poeding, room en melk net bietjie tot gemeng
gooi in tennis beskuitjie kors. kan met bietjie tennis beskuitjie krummels gestrooi word.
set dadelik.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 453 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *