Nog ‘n Potjiekos resep:

Dankie vir die unieke resep Alida.
Kan ook op stoof gedoen word, maar ons verkies dit op die vuur
.
Roomsago hoender pot
Bestandele:
1 heel hoender (in porsies opgesny)
1 goen peper  (groen rissie)
1 ui
1 pak swart sampioene
1 koppie sago
500ml vars room
1 t sout
Bietjie olie vir braai
Metode:
Braai hoender porsies in warm olie tot goudbruin, haal uit pot uit, voeg gesnyde groenpeper, uie en gesnyde sampioene in pot en braai effens (nie sag nie) Voeg hoenderstukke en sago by en kook in bietjie water tot sag dog ferm (al dente) Laastens voeg vars room in en kook oor lae hitte tot sago deurskynend en gaar is.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 333 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *