SUURLEMOENSTROOP

8 k varsuitgedrukte suurlemoensap                       
8 k suiker

Verhit sap en suiker in swaarboomkastrol oor lae hitte – moenie kook nie.  Roer deurentyd tot al die suiker opgelos het.  Haal die kastrol van die stoof af en syg die stroop deur ‘n moeseliendoek.  Laat afkoel.  Vul die bottels tot 3 cm van bo af, preserveer en verseël.
Gebruik een derde stroop saam met twee derdes koue water vir ‘n verfrissende koel drankie.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 235 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *