SWITSERSE MELKTOFFIE


115 g botter                                                   
500 ml bruinsuiker
1 x 397g kondensmelk                              
1 ml vanieljegeursel
Smelt die botter en voeg die bruinsuiker geleidelik by.  Roer dit voortdurend oor lae hitte totdat die suiker gesmelt het.  Voeg die kondensmelk by en bring dit tot kookpunt.  Kook dit 5 – 10 min lank terwyl dit aanhoudend geroer word.  Voeg geursel by.  Verwyder van plaat en gooi dit in ‘n gesmeerde bakplaat.  Laat stol en sny in blokkies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 181 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *