Baked beans slaai

Baie dankie vir jou resep Hermien
1 Blikkie baked beans
2 piesangs opgesny in skyfies klam aan met bietjie suurlemoen sap
bietjie suiker oorgestrooi meng alles saam.
(Visited 1,578 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui