BAR 0NE POEDING:


 Bestanddele
 120g roomkaas
 250ml room, geklop
 700ml melk
 3 Bar One’s in stukkies gesny
 2 pakkies sjokolade geur kitspoeding
 1 pakkie Romany Creams, grof gebreek
 50g gerasperde sjokolade
 Metode
 Meng die roomkaas en Bars Ones.
 Vou die geklopte room in.
 Klits die melk en kitspoeding saam.
 Laat 5 minute in die yskas stol.
 Skep ‘n derde van die kitspoeding in ‘n glaspoedingbak.­ Sprinkel die helfte van die stukkies beskuitjies daaroor, dan die helfte van die roomkaasmengsel­.
 Herhaal die lae en eindig met die oorblywende derde van die sjokoladepoedin­gmengsel.
 Skep die roomkaasmengsel­ oor me die oorblywende kitspoedingmeng­sel bo-op.
 Sprinkel die res van die stukkies Bar One en gerasperde sjokolade oor en dit 4-5 uur in die yskas tot dit gestol het.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 348 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *