GEBAKTE AARTAPPELGEREG


Kook 8 middelmatige aartappels
Sny 3 groot uie in dun skyfies
Maak witsous met 2 koppies melk
Rasper 2 koppies Cheddarkaas
Smeer ‘n oondvaste skottel
Sny ‘n laag aartappels in dun skywe. Pak ‘n lagie uieskyfies oor.  Strooi sout, peper en braaivleisspeserye oor.  Bedek liggies met gerasperde kaas en witsous.  Herhaal totdat die bak vol is.  Eindig met ‘n laag witsous en kaas.  Bak in vooraf verhitte oond vir 30 min. by 180ºC.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 277 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *