GEBAKTE BRUINPOEDING MET JELLIE:


Dankie Sanet Havenga
Deeg:
2 eiers
2 eetl suiker
2 eetl botter
4 eetl meelblom
1tl koeksoda (aangemaak met bietjie melk)
2 eetl appelkooskonfyt
Sous:
1pakkie aarbei jellie
2kop kookwater
2 eetl botter
half kop suiker
Kook solank die stroop in groot pot en laat staan eenkant om warm te bly
Room die botter, suiker, en klits eiers by
Voeg konfyt by. Voeg koeksoda by , Voeg meel by en meng goed
Skep nou lepels vol deeg bo-op die sous.
Bak vir half uur by 180 grade.
Hierdie resep is lekker klam want die jellie maak so ‘n lekker dik sous aan die onderkant met die degie wat lekker crispy en bruin bo-op is
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 288 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *