Dankie vir die resep Sanet
200g varkvleis in blokkies gesny;
15ml olie; sout en vars gemaalde swartpeper na smaak;
60ml suiker;
15ml sojasous;
15ml suurlemoensap.
METODE: Verhit die olie in braaipan en braai die varkvleisblokkies tot goudbruin en gaar. Geur met sout en peper. Smelt die suiker oor lae hitte in kleefvrypan. Wanneer dit gesmelt is, laar suikerstroop effens verbruin en voeg dan die sojasous en suurlemoesap by. Roer goed. Good die gekaramelliseerde sous oor die vark en braai saam vir ongeveer 2 minute tot dit begin verdik en mooi aan die varkblokkies klou. Bedien saam met rys en groente.
Advertisements