Honey Comb


Dankie Sanet
150g gouestroop, 
180ml strooisuiker, 
150ml water, 
10ml koeksoda. 
Smeer n rolkoekpan. Plaas stroop, suiker en water in n kastrol en roer oor matige hitte tot suiker opgelos is. Verhit die mengsel en kook, sonder om te roer, tot harde kraakstadium (163 grade C) Haal dadelik af en plaas kastrol in YSWATER. Voeg koeksoda by en roer vinnig. Sodra mengsel skuim, gooi uit in die pan en laat hard word. Breek in stukke.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 127 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *