KARAMELKOELKASP­OEDING


 Danie Sanet vir die resep

 Bestanddele
 500 ml Melk (2 koppies)
 1 Pakkie botterkaramelki­tspoeding (90 gram)
 1 Blik karamelkondensm­elk (380 gram)
 250 ml Room (1 koppie)
 2 Pakke Tennisbeskuitji­es (200 gram elk)
 Metode
 Klits die melk en kitspoedingpoei­er saam tot goed gemeng.
 Laat dit ‘n paar minute staan.
 Klits die kondensmelk en room saam.
 Plaas ‘n laag beskuitjies in ‘n vierkantige of reghoekige. tertbak met ‘n volume van 2 liter (2 koppies).
 Skep die helfte van die kitspoeding oor.
 Bedek dit met die helfte van die kondensmelkmeng­sel.
 Herhaal die lae.
 Verkrummel die oorblywende beskuitjies en strooi dit bo-oor.
 Verkil die poeding tot yskoud. Lewer 8 porsies
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 103 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *