Kook van Rys

Wanneer julle rys kook, watter geurmiddels gooi julle by?

Frik se rys ~ Ek gooi so teelepel knoffel en stukkies fyngesnyde wortel in.
Thys se Rys ~ Thys gooi weer Barberque spice by as hy rys kook.
Coenraad ~  Coenraad gooi weer kaas in.
Irene Senekal ~ Ek gooi ‘n blokkie hoenderaftreksel by my rys met 1 teelepel borrie 1 t
Robertson se spicy kerriepoeier en 1 klein pakkie van Mc Cain se Hawain
stirfry en laat alles saam kook as dit begin kook stel plaat stadig.
Wiets en Stefanie ~ Ek gebruik net sout en pietersielie

Stuur asb julle rys idees na liplekkerresepte@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 301 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *