LEKKERSTE MACORONI EN KAAS

Dankie vir jou resep Malinda van Deventer
Braai 3 UIE, ek het 3 groot rooi uie en 1 gewone ui gebruik.
Voeg gesnyde sampioene by en braai verder,
Voeg nou green pepper of red pepper by.
Braai als tot sag.
Voeg ‘n blikkie ITALIAN gekapte tamaties by.
Kook intussen ‘n pak macaroni in soutwater.
Braai nou 2 pakkies STEAK STRIPS wat kleiner gesny is tot gaar, nie te droog braai nie en onthou om sout oor vleis te gooi.
Sny genoeg SPINASIE op, soos jy verkies, maar ek het omtrent 4 hande vol gekapte spinasie gebruik. Moenie spinasie kook nie.
Rasper ook STERK CHEDDAR KAAS, genoeg
Meng nou alles saam en so-ook 250ml. ROOM

Strooi nog kaas oor en bak in oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 292 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *