Toffiepatats


Dankie Sanet
 
 (Vrouekeur 15 Junie 2012) 6-8 porsies
 4 Groot Patats (ongeveer 1kg), 45 ml (3 eetl. Botter), 125g (ñ halwe pakkie dadels fyngekap, 250ml (1 k) ligte Bruinsuiker, 250ml (1 k) Room.
 1.Skil patats en sny in skywe van ongeveer 2 cm. Plaas in oondbak van 20cm X 28 cm wat met botter gesmeer is. (Die een skyf half bo-oor die ander een)
 2. Stip botter bo-oor patats en sprinkel dadels oor.
 3. Sprinkel bruinsuiker oorcen gooi room oor.
 4. Bedek bak met foelie en bak vir 1 uur.
 5. Verwyder foelie en bak vir nog 40 minute of tot sous toffierig is.
 Ek self los die dadels uit, en gebruik ñ bietjie minder bruinsuiker. My familie is baie lief hiervoor.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 129 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *