Kapok aartappels:


Genoeg vir 4 mense
Bereiding: 5 minute
Gaarmaaktyd: 30 min
6 repe streepspek
500 g jong aartappels, gehalveer
250 ml (1 k) dikroom
sout en peper na smaak
60 ml (? k) grasuie
125 ml (? k) cheddarkaas
Voorverhit die oond tot 180 ?C.
Rangskik die spekvleis op ‘n bakplaat en bak vir 12 minute of tot bros.
Sit die aartappels in ‘n middelslag-pot en bedek met soutwater.
Laat prut vir 15 minute of tot sag.
Dreineer en maak die aartappels fyn terwyl jy die room byvoeg en dit met sout en peper geur.
Roer die grasuie, kaas en gekapte spekvleis by.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 256 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *