Pikante Hoender, Druiwe en Neutslaai

Dankie vir jou Resep Jan van Niekerk
4 Ontbeende en ontvelde, gebraaide hoenderborsies
1 Koppie saadlose rooidruiwe
½ Koppie geroosterde pekaneute, grof gekap
1 Rooi ui, fyn gekap
1 Koppie Cross & Blackwell Mayonnaise
½ Koppie Romerige Knoffel en kruie slaaisous
30 ml Fyngekapte Roketblare
Metode:
Sny die vleis in klein stukkie en plaas in mengbak. Voeg die druiwe. Neuter, ui, mayonnaise en slaaisous by en meng goed deur. Roer die roket blare by. Plaas die slaai in opdienbak en bedien saam met vars gebakte brood.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 240 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *