Rys/Hoendergereg

Dankie vir jou resep Sarie du Randt
Rou rys
Hoenderborsies
Red pepper
Green pepper
Ui
Mild kerriepoeier
Borrie
Growwe swart peper
Hoenderblokkies
Bladjang
Olyfolie
Hoenderspeserye
Verf hoender met olyfolie geur met hoenderspeserye, sout en peper en rooster in oond tot gaar. Sny in klein stukkies.
Sorteer groen, rooi pepers, en fyngekapte uie in olie.
Plaas rys in ‘n oondskottel voeg al die bestanddele by met water en bak in oond met deksel op tot rys gaar is. Verwyder deksel en bak verder tot alle oortollige water geabsorbeer is.
Heerlik!
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 227 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *