Appelvierkante

Baie Dankie vir jou resep Sarie du Randt

Groen appels
Gekoopte skilferkorsdeeg
Suiker
Stork Bake
Appelkooskonfyt
Sny deeg in vierkante
Sny appels in skywe en pak op deeg
Strooi suiker oor en plaas stukkies stork bake bo-oor
Bak in oond tot gekaramaliseer
Verhit die appelkooskonfyt en smeer bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 122 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *