Heel Aartappels in olie gebraai

Resep deur Jan van Niekerk
8 Middelslag aartappels
5 ml Sout
10 ml Aromat
Metode:
Kook aartappels ongeskil in soutwater vir 20 minute. Gooi water af en bedek met koue water. Trek die skille af en plaas in plat bak. Bedek die aartappels met Aromat rol om om alkante te bedek. Verhit olie in diepbraaier tot baie warm. Plaas aartappels in diepbraaier se mantjie en braai in olie tot mooi bruin aan die buitekants. Lewer 4 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 208 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *