Hoofstuk 2 (Eiers) Gebakte Eiers No 3

Gebakte Eiers No 3

Sit botter en vet met genoeg sout en peper daaroor in ‘n vlak skottel in die oond of op die stoof. As die botter en vet gesmelt het, breek dan die eiers een vir een daarin, en bak dit totdat dit gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 124 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *