Jan se Pasts

Hierdie tip kom van Jan van Niekerk af

Naaandsê,

Ek kom vanmiddag by die huis en my vrou sê sy is lus vir pasta maar sy kook
glad nie pasta nie. Ek kry toe ‘n pakke macaroni in die kas met die resep
agterop en maak dit sommer. Dit was regtig baie lekker. Ek het droë kruie
gebruik en die kaas bietjie vermeerder. Probeer dit gerus.

Lekker eet

Groete

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 138 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *