Lepel vetkoek

 Lepelvetkoek 2 eiers sowat 250ml melk 625ml bruismeel 30ml suiker 2ml sout olie vir vlakbraai Klits eiers en voeg melk by tot 375ml. Sif droe bestanddele saam en maak aan met vloeistof. Skep lepels in warm olie en bak bruin albei kante.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 5,225 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *