Mieliemeel tert

Bestanddele
1 k rou mieliemeel
1 k gerasperde kaas
1 blikkie roommielies
2 medium uie gekap
1 pak gesnipperde bacon
250 g sampioene opgesny
1 t sout
1 t bakpoeier
1 eier geklits
300 ml room

Metode
Stel oond op 180 grade Celcius.
Braai uie, bacon en sampioene.
Meng alles saam.
Gooi in pyrex of ander oondvaste bak.
Bak in oond vir 45 minute.
Strooi nog kaas bo-oor laaste 5 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,536 times, 2 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *