Rys dis met wors


Bestandele:
2 kop Rys, 1 Ui, 1 pakkie Sampioensoppoeier, gemengde groente – opsioneel, Wors, Kaas, Sampioene. 
Metode:
Plaas rou rys in oondbak. Sny wors, ui, gemengde groente en sampioene op. Gooi als saam met die rou rys in die oondbak. Gooi soppoeier bo-oor met water en sit in oond op 180 grade C tot gaar gooi kaas bo-oor as dis amper gaar is –
OF
jy kan rys bietjie kook tot amper gaar. Braai wors, ui, groente en sampioene saam. Meng als saam in ‘n oondbak dan gooi jy die soppoeier bo-oor met bietjie water dan bak jy dit in die oond op 180 grade C, gooi gerasperde kaas bo-oor as die dis amper gaar is.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,785 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *