SHUSI-TOEBROODJIES:

Vars snye wit of bruin brood wat se korsies alles afgesny is
Rol nou die brood met roller tot plat en dun
Smeer nou verskillende vulsels in
Bv:
Vissmeer
Lewersmeer
Kaassmeer, met gerasperde biltong
Marmite, en kaas
Tuna en mayonaise
Sandwichspread
Appelkooskonfyt en peanutbotter
Gerasperde ham/polonie met bietjie mayonaise en chutney
Roer eiers met tamatiesous
Rol nou die broodjie op soos ‘n worsie
Sny wieletjies van so ongeveer 4cm groot.
As die broodrolletjie loskom, steek met ‘n tandestokkie vas .
Steek stukkies vrugte vas met die tandestokkies vir ekstra garnering.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 89 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *