TAMATIEHOENDER

1,5 kg hoenderporsies
10 ml suiker
410 g tamatie puree
5 ml origanum
225g blikkie sampioene,gewoon
2 lourierblare
1 ui, gekap
sout en peper
1 knoffelhuisie, gekneus
Plaas vleis in bak.  Meng res van bestanddele en gooi bo‑oor.  Kook 30 minute op Medium‑High.  Genoeg vir 6 ‑ 8 mense.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 269 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *