Tog te lekker nagereg

Baie dankie vir hierdie resep Sarie du Randt

Karamel kondensmelk
Tennis beskuitjies
Gaar vla (dikkerig)
Aangemaakte jellie
1 blik koejawels fyn gesny
Piesang in skyfies gesny geweek in suurlemoensap

Smeer beskuitjies aan beide kante pak lae van alles in ‘n bak. Strooi fyngemaakte beskuitjies bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 310 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *