Yskas tert

 Bestanddele

 500 g Geroomde Maaskaas
 1 blik kondensmelk
 1 e Suurlemoensap
 1 blik ingelegte aarbeie (hou stroop eenkant)
 1 Rolkoek
 Vlaepoeier of Mezina
  
 So gemaak:
 Meng kondensmelk, maaskaas goed saam
  Voegsuurlemoensap by klits alles saam tot dik.
  Bedek nageregbak met ‘n laag r olkoek in
 Gooi maaskaas mengsel oor en maak gelyk.
 R angskik gedreineerde aarbeie daaroor.
 Gooi vrugtestroop in kastrol en bring tot kook.
 Verdik met vlaepoeier of mezina.
 Gooi oor tert en verkoel in yskas.~
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 212 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *